Daar wag ‘n nuwe lewe Die vooruitsigte vir die komende vakansie het maar bleek gelyk. ‘n Paar weke van verveeldheid, doelloosheid en ‘n afgesaagde roetine was my voorland. Die enigste troos op daardie stadium was om nie aan ‘n skoolrooster uitgelewer te wees nie. Kort voor ons sou sluit het ‘n klasmaat van my uit…
Read moreCategory: Stories 8 tot 12 jaar
GENOEG VIR ALMAL
Ek is in graad 6. My naam is Emile en ek bly saam met my pa, ma, boeties en sussies in ons huis naby die skool. Ons skool staan daar eenkant in die oop veld. Daar is geen bome by die skool nie en in die somer is dit baie warm daar. Ons moet pouses…
Read moreDANKBAAR
Ek wil graag met jou iets deel wat Santjie vir my vertel het: “Ek was een van twee kinders. My boetie was 6 jaar oud en ek 8 jaar. Ons was baie lief vir mekaar maar het ook maar soms baklei dat hoor en sien vergaan. Ek kan nog so goed onthou hoe hy van…
Read moreEK IS ‘N WENNER
EK IS ‘N WENNER Ek is so opgewonde om vandag met jou te kan gesels en wil graag vir jou die storie van Elsie vertel. Elsie bly by die see en hou baie daarvan om branderplank te ry. Sy het die nodige opleiding ontvang en al die toetse geslaag en nou is sy ‘n Junior…
Read more