Vir duisende skoolverlaters is loopbaankeuses en die soeke na werk hierdie tyd van die jaar sterk onder die kollig. In baie gevalle dreig die vooruitsig na ‘n blink toekoms om uitsigloos te raak. Is die moontlikheid van werkloosheid besig om vir jou en jou ouers moedeloos en depressief te maak ? Voel dit vir julle…
Read more