Skip to content

OppiBlog In Suid-Afrika

Entrepreneurskap Vir Jong Mense

Menu
  • Home/Tuis
  • Kids/Kinders
    • 3 – 7
    • 8 – 12
    • 13 – 18
  • Parents/Ouers
  • Toerisme
    • Landbou
  • Contact Us/Kontak Ons
    • Contact Us
Menu

Tag: kreatiwiteit

5 KREATIEWE IDEES OM DANKIE TE Sê

June 20, 2015August 25, 2016

5 KREATIEWE IDEES OM DANKIE TE Sê Kom ek vra jou gou 2 vragies: • Hou jy daarva om ‘n geskenk te ontvang? Ja, ons hou almal daarvan!!! • Hou jy daarvan om vir iemand vir wie jy lief is, ‘n geskenk te gee en saam daarmee “geluk” of “dankie” te sê? Ja dit is…

Read more
Categories: Kids/kinders 8-12 jaar

MEDEDINGERS IS NOODSAAKLIK VIR JOU BESIGHEID

June 1, 2015August 25, 2016

MEDEDINGERS IS NOODSAAKLIK VIR JOU BESIGHEID OM SUKSESVOL, WINSGEWEND EN VOLHOUBAAR TE BLY Maak die gedagte aan ander besighede wat dieselfde doen as wat jy beplan om te doen, of dalk reeds mee besig is, jou bang, bekommerd of moedeloos? Moenie dat dit gebeur nie! Wees positief hieroor en gebruik jou mededingers as die beste…

Read more
Categories: Kids/Tieners/Teens 13-18 years

‘n WENRESEP

February 22, 2015April 1, 2015

Gebruik stories vir jou kind se ontwikkeling Onthou jy nog stories uit jou kinderdae? Die lekkerte daarvan en die opvoedkundige waarde van stories bly fassinerend. Maak jou plaaslike biblioteek jou vennoot. Hou in gedagte dat elke gebeurtenis op aarde eintlik ‘n storie vertel. Jou biblioteek huisves ‘n skatkis van kinderstories, sou jou eie bronne nie…

Read more
Categories: Parents/Ouers

Wat Ander Mense Sê….

  • Lorette on Make Your Dream Real and You Successful
  • Frans on ENTREPRENEUR IN SA VAN KLEINDAG AF…
  • David on EK IS ‘N WENNER
  • johan on ENTREPRENEUR IN SA VAN KLEINDAG AF…
  • Lorette on ENTREPRENEURS

Wanne See Older Posts?

Categories

  • Algemeen
  • Courses
  • David Venter (Prof)
  • Educators/Onnies
  • General
  • Kids/kinders 8-12 jaar
  • Kids/Tieners/Teens 13-18 years
  • Kinders Leer
  • Leo Steyl
  • Parents/Ouers
  • Stories 8 tot 12 jaar
  • Uncategorized

Koop Jou Eie Besigheid; Kliek TV

Maak Seker Google Sien Jou Besigheid Raak – Gaan Na Foxlist.co.za: Lys Gratis

Begin Vroeg: Besoek SAKE; Kliek Net Op Sy Neus Hieronder….

© 2025 OppiBlog In Suid-Afrika | Powered by Minimalist Blog WordPress Theme