Aangesien daar ‘n verstaanbare tendens is om die besigheidskomponent van entrepreneurskap te beklemtoon, dink ek dit is nodig om net weer opnuut daarvan bewus te raak dat die entrepreneur in die eerste plek ‘n mens is. Dit is ‘n realiteit dat daar altyd iets in ‘n mens se lewe gebeur. Soos alle mense het die…
Read more
Categories: Educators/Onnies / Leo Steyl / Parents/Ouers