Die sleutelrol wat emosionele intelligensie in entrepreneurswese speel, kry nie genoeg erkenning nie. Dit word nie op ‘n natuurlike en doeltreffende wyse tydens die opvoedingsproses beklemtoon en ontwikkel nie. Een van die grootste geskenke wat enige ouer vir ‘n kind kan gee, is om hom/haar geleidelik van kleinsaf te help, lei, ondersteun en deur die…
Read more
Categories: Parents/Ouers