Ek is in graad 6. My naam is Emile en ek bly saam met my pa, ma, boeties en sussies in ons huis naby die skool. Ons skool staan daar eenkant in die oop veld. Daar is geen bome by die skool nie en in die somer is dit baie warm daar. Ons moet pouses…
Read moreMonth: February 2015
DANKBAAR
Ek wil graag met jou iets deel wat Santjie vir my vertel het: “Ek was een van twee kinders. My boetie was 6 jaar oud en ek 8 jaar. Ons was baie lief vir mekaar maar het ook maar soms baklei dat hoor en sien vergaan. Ek kan nog so goed onthou hoe hy van…
Read moreEK IS ‘N WENNER
EK IS ‘N WENNER Ek is so opgewonde om vandag met jou te kan gesels en wil graag vir jou die storie van Elsie vertel. Elsie bly by die see en hou baie daarvan om branderplank te ry. Sy het die nodige opleiding ontvang en al die toetse geslaag en nou is sy ‘n Junior…
Read more‘n WENRESEP
Gebruik stories vir jou kind se ontwikkeling Onthou jy nog stories uit jou kinderdae? Die lekkerte daarvan en die opvoedkundige waarde van stories bly fassinerend. Maak jou plaaslike biblioteek jou vennoot. Hou in gedagte dat elke gebeurtenis op aarde eintlik ‘n storie vertel. Jou biblioteek huisves ‘n skatkis van kinderstories, sou jou eie bronne nie…
Read moreSTAP VIR STAP NA ENTREPRENEURSKAP
STAP VIR STAP NA ENTREPRENEURSKAP Om te speel of nie te speel nie. Voel jy dalk skuldig omdat jy nie genoeg tyd en aandag aan jou kind skenk nie? Kom jy moeg van die werk af waarna die huishouding ook nog jou aandag verg? Jy voel dalk soms soos ‘n vreemdeling teenoor jou kind. Die…
Read more



