Skip to content

OppiBlog In Suid-Afrika

Entrepreneurskap Vir Jong Mense

Menu
  • Home/Tuis
  • Kids/Kinders
    • 3 – 7
    • 8 – 12
    • 13 – 18
  • Parents/Ouers
  • Toerisme
    • Landbou
  • Contact Us/Kontak Ons
    • Contact Us
Menu

Parents/Ouers

Hello Ouers

Hierdie blog gaan julle help om ‘n oplossing vir ‘n groot probleem te vind. Ons leef vandag in ‘n wêreld waar werkloosheid dreig om miljoene der miloene mense oor die hele wêreld heen se lewens te vernietig.

Ons gaan saam droom, gesels en planne maak omtrent maniere hoe jy jou kind kan help en ondersteun om eendag ‘n eie besigheid te besit en suksesvol as Entrepreneur te bedryf.

Glo my ons gaan hierdie ontdekkingstog begin waar jou kind slegs 3 jaar oud is en daarmee voortgaan tot die dag waar hy/sy die laaste dag op ‘n skoolbank sit.
Ons gaan saam belê in jou kind se toekoms.

Ons noem hierdie reis “Wees ‘n Entrepreneur van kleindag af.”
Jou kind is jou grootste geskenk wat jy ooit sal ontvang. God het hom/haar aan jou toevertrou om ondermeer op te voed en te onderrig.

OppiBlog skep ‘n geleentheid waar ons saam kan besin oor die moontlikhede vir hulle om eendag suksesvol te kan wees asook ‘n seën vir andere.

Ons praat weekliks met mekaar!

Wat Ander Mense Sê….

  • Lorette on Make Your Dream Real and You Successful
  • Frans on ENTREPRENEUR IN SA VAN KLEINDAG AF…
  • David on EK IS ‘N WENNER
  • johan on ENTREPRENEUR IN SA VAN KLEINDAG AF…
  • Lorette on ENTREPRENEURS

Wanne See Older Posts?

Categories

  • Algemeen
  • Courses
  • David Venter (Prof)
  • Educators/Onnies
  • General
  • Kids/kinders 8-12 jaar
  • Kids/Tieners/Teens 13-18 years
  • Kinders Leer
  • Leo Steyl
  • Parents/Ouers
  • Stories 8 tot 12 jaar
  • Uncategorized

Koop Jou Eie Besigheid; Kliek TV

Maak Seker Google Sien Jou Besigheid Raak – Gaan Na Foxlist.co.za: Lys Gratis

Begin Vroeg: Besoek SAKE; Kliek Net Op Sy Neus Hieronder….

© 2025 OppiBlog In Suid-Afrika | Powered by Minimalist Blog WordPress Theme