MEDEDINGERS IS NOODSAAKLIK VIR JOU BESIGHEID OM SUKSESVOL, WINSGEWEND EN VOLHOUBAAR TE BLY Maak die gedagte aan ander besighede wat dieselfde doen as wat jy beplan om te doen, of dalk reeds mee besig is, jou bang, bekommerd of moedeloos? Moenie dat dit gebeur nie! Wees positief hieroor en gebruik jou mededingers as die beste…
Read more
Categories: Kids/Tieners/Teens 13-18 years