Ons is almal deeglik bewus daarvan dat duisende van ons skoolverlaters jaarliks sukkel om ‘n werk te bekom. Die negatiewe gevolge van werkloosheid spreek boekdele. Ouers is bekommerd oor hulle kinders terwyl skoolverlaters desperaat na enige moontlike oplossing gryp terwyl vele eenvoudig in moedeloosheid verval. Almal het ook nie die geleentheid om jare by na-skoolse…
Read more
Categories: Educators/Onnies