Skip to content

OppiBlog In Suid-Afrika

Entrepreneurskap Vir Jong Mense

Menu
  • Home/Tuis
  • Kids/Kinders
    • 3 – 7
    • 8 – 12
    • 13 – 18
  • Parents/Ouers
  • Toerisme
    • Landbou
  • Contact Us/Kontak Ons
    • Contact Us
Menu

STAP VIR STAP NA ENTREPRENEURSKAP

February 17, 2015April 1, 2015

STAP VIR STAP NA ENTREPRENEURSKAP

Om te speel of nie te speel nie.

Voel jy dalk skuldig omdat jy nie genoeg tyd en aandag aan jou kind skenk nie? Kom jy moeg van die werk af waarna die huishouding ook nog jou aandag verg? Jy voel dalk soms soos ‘n vreemdeling teenoor jou kind.

Die oplossing vind ons ondermeer in die oordeelkundige gebruik van jou tyd sodat jy ook jou kind daarby kan inpas.

Kom ek gee jou ‘n voorbeeld:-

Ek stap deur ‘n supermark. Voor my is ‘n dogtertjie met haar eie mini trollie. Ma haal produkte van die rak af en gee dit vir haar aan. Die trollie is die speelveld. Kleinding pak reg, pak oor, tel,ondersoek en woel.

‘n Ondekkingsreis voorwaar!

Wat vind hier plaas? Kognitiewe vaardighede ontwikkel, haar woordeskat verbreed en sy leer gedragspatrone deur haar interaksie met haar ma en self ander volwassenes wat in haar omgewing inkopies doen.

Jou kind geniet jou nabyheid, voel sekuur en waardeer en geniet kwaliteit tyd saam met jou.

Sy tree geleidelik ook met meer selfvertroue op en leer om ingeligte besluite te neem deur tussen die verskeidenheid produkte te kies.

Om eendag ‘n suksesvolle entrepreneur te wees, vereis al hierdie eienskappe.

Ontwikkel nou al hierdie vaardighede speel speel.

Ek ontvang graag jou kommentaar en jou storie oor hoe jy jou kind se ontwikkeling speel speel hanteer.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Wat Ander Mense Sê….

  • Lorette on Make Your Dream Real and You Successful
  • Frans on ENTREPRENEUR IN SA VAN KLEINDAG AF…
  • David on EK IS ‘N WENNER
  • johan on ENTREPRENEUR IN SA VAN KLEINDAG AF…
  • Lorette on ENTREPRENEURS

Wanne See Older Posts?

Categories

  • Algemeen
  • Courses
  • David Venter (Prof)
  • Educators/Onnies
  • General
  • Kids/kinders 8-12 jaar
  • Kids/Tieners/Teens 13-18 years
  • Kinders Leer
  • Leo Steyl
  • Parents/Ouers
  • Stories 8 tot 12 jaar
  • Uncategorized

Koop Jou Eie Besigheid; Kliek TV

Maak Seker Google Sien Jou Besigheid Raak – Gaan Na Foxlist.co.za: Lys Gratis

Begin Vroeg: Besoek SAKE; Kliek Net Op Sy Neus Hieronder….

© 2025 OppiBlog In Suid-Afrika | Powered by Minimalist Blog WordPress Theme